Vereistes vir verdere studies:
|
N K R
V l A K K E |
KWALIFIKASIES EN HULLE MINIMUM TOELATINGSVEREISTES |
||
|
7 |
Baccalaureausgraad |
Vier erkende vakke geslaag met 'n prestasieskaal van 4 (gemiddeld van 50 - 59 %) of beter met enige verdere vereistes soos deur die departement gestel. | |
|
Gevorderde Diploma |
Toepaslike diploma of baccalaureusgraad | ||
|
6 |
Diploma |
Vier vakke geslaag met 'n prestasieskaal van 3 (voldoende, 40 - 49 %) of beter met enige verdere vereistes soos deur die betrokke instansie gestel. | |
|
Gevorderde Sertifikate |
Prestasieskaal van 3 (voldoende 40 - 49 %) bereik in lewensoriëntering en ook in twee 20 kredietvakke. 'n Prestasieskaal van 2 moet in die ander vier vakke bereik word met enige verdere vereistes deur die betrokke instansie gestel. | ||
|
5 |
Hoër Sertifikate |
On die NSS te verwerf moet 'n leerder 40 % in drie vakke behaal, waarvan een 'n amptelike taal op Huistaalvlak moet wees, en 30 % in drie vakke, met die voorwaarde dat 'n volledige portefeulje van bewyse in die skoolgebaseerde komponent in die vak wat die leerder druip voorgelê moet word. | |