Tuisblad          Instrumente      Musiek as Skoolvak     Eksamens    Musiekblyspel       Kontak Ons   

 
Visie en Missie van Goudveld-Musiekskool
Visie en Missie van Goudveld-Musiekskool

 Goudveld-Musiekskool streef daarna om hulle studente toe te rus met die nodige musiekkennis, vaardighede en selfvertroue sodat hulle hul Godgegewe talente voluit kan ontwikkel.

  Instrumente

Die onderrig in 'n wye reeks van instrumente word op 'n professionele wyse deur hoogs opgeleide persone by  ons musiekskool aangebied. Dit sluit instrumente in dromme, kitaar, klavier,  klarinet, keyboard, pyporrel, saksofoon en viool. Groot klem word ook geplaas op die ontwikkeling van sangvaardighede by ons leerders.  

>> Lees verde >>

  Toonaangewend

Met sy bykans 300 ingeskrewe musiekleerders kan Goudveld-Musiekskool met trots gereken word as een van die grootste en sekerlik as een van die mees toonaangewende musiekskole in Suid-Afrika.  Die musiekblyspele wat al deur die musiekskool aangebied is, is ongetwyfeld van internasionale gehalte.

>> Lees verder << 

Webmeester @ Dr Willem Stolk

Goudveld-Musiekskool

                                                                                                       

 

 

 

 

Fotoblad