Tuisblad          Instrumente      Musiek as Skoolvak     Eksamens    Musiekblyspel       Kontak Ons   

 
Musiekblyspel
Musiekblyspel

By Goudveld-Hoërskool het die trotse tradisie ontstaan om elke tweede jaar ‘n musiekblyspel op die planke te bring. Dit het die hele gemeenskap igewoonlik in rep-en-roer het. Dit word aangebied by die Earnest Oppenheimer Teater in Welkom. Dié produksies, onder leiding van Mev. Gerda Koekemoer en Eraneè deBeer, dra by tot ‘n groot kultruele ervaring  vir elke Goutie en ook vir die gemeenskap van die Goudvelde.

  

Enige persoon wat al van die Musiekblyspele bygewoon het, sal bevestig dat die optrede van internasionale gehalte is. 

 
Vorige Musiekblyspele
Vorige Musiekblyspele

2013

2011

2009

Fotoblad

Webmeester @ Dr Willem Stolk

Goudveld-Musiekskool

                                                                                                       

 

 

 

 

Fotoblad