Tuisblad          Instrumente      Musiek as Skoolvak     Eksamens    Musiekblyspel       Kontak Ons   

 
Musiek as Skoolvak
Musiek as Skoolvak

 Goudveld-Hoërskool bied musiek as ‘n vak aan vir leerlinge vanaf Graad 10 -12.

Leerlinge het ‘n keuse om dit as ‘n ekstra vak of as een van hul keusevakke te neem.

Leerlinge moet ten minste op ‘n graad 3 teoretiese en praktiese vlak wees om musiek as vak te neem.

Die vak word as ‘n volwaardige akademiese vak erken en volg die sillabus soos uiteengesit deur die Nasionale Kurrikulum Raamwerk van die Onderwys Department.

 

Leerdersmoet vir vier praktiese- en twee skriftelike eksamens voorberei.

  

Eksamens

 

Webmeester @ Dr Willem Stolk

Goudveld-Musiekskool

                                                                                                       

 

 

 

 

Fotoblad