Tuisblad          Instrumente      Musiek as Skoolvak     Eksamens    Musiekblyspel       Kontak Ons   

 
Eksamens
Eksamens

                 By Goudveld-Musiekskool moet leerlinge tweejaarlikse interne musiekeksamens aflê

om sodoende hul vordering te monitor. Die eksamen bestaan uit ‘n teoretiese- asook 'n praktiese eksamen.

Tydens die praktiese eksamen word leerlinge ge-evalueer op twee voorbereide stukke,tegniese werk, bladlees en gehoortoetse.

Leerlinge kan ook Eksterne Musiekeksamens aflê in die volgende Internasioinale

musiek akademies:

  

 

 

 
 
http://www.trinitycollege.co.uk/site/?id=55 

 

 
 
http://za.abrsm.org/en/home 

 

 
 http://www.rockschool.co.uk/

 

Webmeester @ Dr Willem Stolk

Goudveld-Musiekskool

                                                                                                       

 

 

 

 

Fotoblad