ALGEMENE KENNIS KOMPETISIE
Naam :
Van :
Graad :
Adres :
1. Wat is die naam van die selorganel waarop proteiensintese voorkom ?
2. Wie het in 1874 vir die eerste keer DNA gedentifiseer ?
3. Uit hoeveel bene bestaan die menslike liggaam ?
4. Hoeveel chromosome het die mens in 'n normale liggaamsel ?
5. Watter twee bekende wetenskaplikes het die Nobelprys verower vir hulle werk oor die DNA-molekuul ?
6. Noem een funksie van rRNA in die proses van proteiensintese.
7. Wat is die proses waar die mRNA vanaf die DNA 'oorgeskryf' word, genoem ?
8. Watter hormoon stimuleer ovulasie en verseker die ontwikkeling van die corpus luteum ?
9. Watter tipe epiteel voor die Fallopius-buis uit ?
10. Wat word die periode vanaf bevrugting tot geboorte genoem ?
11, Wat word die harde weefsel genoem wat die saadknop van 'n plant omring ?
12. Wat is die naam van die eerste somatiese dier wat van 'n volwasse somatiese sel gekloon is ?
13. Tydens watter fase vind DNA-repilsering in die selsiklus plaas ?
14. Watter twee bloedgroepe se allele is ko-dominant ?
15. Wat is die naam van die sterk membraan wat die amnionvloeistof omring ?
16. Watter klier is verantwoordelik vir die afskeiding van FSH ?
17. Wat word die verskynsel genoem as 'n geen se twee allele op die homoloe chromosome geranskik is.
18. Wat is die suiker wat deel vorm van RNA se naam ?
19. Wat word die hibried wat ontstaan tussen 'n perd en donkie, genoem ?
20. Wat is die naam van die struktuur wat die embrio versorg banaf bevrugting tot geboorte ?
Hoop jy het dit geniet !!!!! Sterkte met die eindeksamen.